BOEKE

Wanneer jy WISKUNDETEORIE GRAAD 1-12 gebruik om al die Wiskundige terme, definisies en teorieë te bestudeer en te bemeester, sal jou totale Wiskundekennis soos ‘n Fibonacci-spiraal uitbrei en dit vir jou ‘n nuwe wêreld oopmaak.

BASIESE BEGRIPPE

Jy sal ‘n beter begrip hê van:

  • Optelling
  • Aftrekking
  • Vermenigvuldiging
  • Deling
  • Verdubbel en Halveer
  • 2-D Vorms
  • 3-D Voorwerpe
  • Simmetrie
  • Transformasies
  • Tyd
  • Lengte
  • Massa
  • Volume
  • Omtrek
  • Oppervlakte
  • Datahantering
  • Afronding
  • Volgorde van Bewerkings
  • Gewone Breuke
  • Desimale Breuke
  • KGV en GGD
  • Eksponente en Wortelvorme
  • Logaritmes
  • Algebraïse Uitdrukkings
  • Algebraïse Vergelykings
  • Konstruksie van Meetkundige Figure
  • Stelling van Pythagoras
  • Buite Oppervlakte van 3-D Voorwerpe
  • Volume van 3-D Voorwerpe
  • Rye en Reekse
  • Finansiële Wiskunde
  • Grafieke
  • Aard van die Wortels
  • Res- en Faktorstelling
  • Waarskynlikheid
  • Differensiasie (Calculus)
  • Statistiek
  • Trigonometriese Funksies
  • Sinus-, Cosinus- en Oppervlakte Reëls
  • Saamgestelde en Dubbelhoeke
  • Opsomming van Meetkunde Stellings
  • Bewyse van Meetkunde Stellings
  • Afrikaans en Engelse Wiskundige Terme

DIE BOEK DEK DIE VOLGENDE KABV ONDERWERPE:

GRAAD  1-3
  • Getalle, Bewerkings en Verwantskappe
  • Patrone, Funksies en Algebra
  • Ruimte en Vorm
  • Meting
  • Datahantering
GRAAD  4-6
  • Getalle, Bewerkings en Verwantskappe
  • Patrone, Funksies en Algebra
  • Ruimte en Vorm
  • Meting
  • Datahantering
GRAAD  7-9
  • Getalle, Bewerkings en Verwantskappe
  • Patrone, Funksies en Algebra
  • Ruimte en Vorm
  • Meting
  • Datahantering
GRAAD  10-12
  • Algebra, Vergelykings en Ongelykhede
  • Patrone, Rye en Reekse
  • Finansiële Wiskunde
  • Funksies en Grafieke
  • Waarskynlikheid
  • Differensiasie (Calculus)
  • Statistiek
  • Analitiese Meetkunde
  • Trigonometrie
  • Euklidiese Meetkunde en Meting

TERUGVOER VAN KOPERS:

BESTEL NOU DIE BOEK

Ons het tans 4 boek opsies beskikbaar. Neem kennis dat alle pryse is uitsluitend BTW en aflewering in SA is R 100,00 per bestelling.

Beskrywing

Grootte

Prys

Wiskundeteorie Graad 1 – 12

A5

R 160,00

Wiskundeteorie Graad 1 – 12

A4

R 300,00

Maths Theory Grade 1 – 12

A5

R 160,00

Maths Theory Grade 1 – 12

A4

R 300,00

Afleweringskoste per bestelling in S.A.

R100,00

Wiskundeteorie Graad 1 – 12

R160,00R300,00 Excl. VAT

Category: