KLASSE

KLASSE OORSIG:

  • Word in Afrikaans of Engels uitgevoer.
  • Klasse beskikbaar in Alberton.
  • Individuele aandag met klein groepe – ‘n maksimum van 4 leerders per klas.

KLASSE IS GESKIK VIR:

Leerders wat met Wiskunde sukkel en graag die vak wil slaag.

Leerders wat reeds die vak slaag en graag hul punte wil verbeter.

Leerders wat graag hul onderskeiding in Wiskunde wil behaal.

TERUGVOER VAN OUERS:

SKRYF IN VIR ONS WISKUNDE KLASSE

Voltooi asseblief die aanlynvorm hieronder om vir ons wiskundeklasse in te skryf. Neem asseblief kennis dat spasie beperk is.

Fill out this field
Please enter a valid email address.
Fill out this field
Fill out this field
Fill out this field
Student se Huistaal
Select an option
Om te bewys dat jy 'n mens is, los asseblief op: 22 - 14 = ?
Enter the equation result to proceed