Wiskunde kan vir baie leerders baie vervelig, abstrak en moeilik wees.
WISKUNDETEORIE GRAAD 1-12 bied jou al die teorieë wat jy moet ken om van graad 1 tot graad 12 te vorder.
Om voordeel te trek uit die geleenthede wat Wiskunde bied, moet jy dit eers bemeester. Daarvoor is die oplossing voorhande – WISKUNDETEORIE GRAAD 1-12!
Ek vertrou dat jy hierdie boek nuttig sal vind en dat dit jou sal aanmoedig om lief te wees vir Wiskunde!